| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Bottel en bere by Olga Wall
Bottel en bere is n Afrikaanse kook- en inmaakboek wat fokus op die kuns van bewaring van kos, soos die bottel van vrugte, groente, vleis en souse. Die boek bevat baie praktiese resepte vir konfyte, blatjang, piekels, jellies en drankies, asook stap-vir-stap instruksies vir tuis-inmaak. Volkleur fotos regdeur. Baie goeie kondisie. Sagteband, 21cm x 19.8cm, 72 bladsye.