Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband, eerste uitgawe 2011. LAPA uitgewers ISBN: 9780799350937. 204pp, 210mm x 280mm. Toestand: NUWE BOEK
Hierdie versameling resepte maak lesers bewus maak van die diversiteit van preservering. Daar word gewys hoe ’n groot verskeidenheid bestanddele, sommige dalk onbekend of eksoties, meeste wel getroue gunstelinge, gebruik kan word. Opdienvoorstelle help jou om die resepte te omskep in heerlike disse of bygeregte.