Bottervisse In Die Jêm
About This Book
Condition & Size
Bottervisse in Die Jêm
Deon Meyer
Medium Paperback
Deon Meyer se verstommende skrywerskap is aanvanklik gevestig as skrywer van ligte, lekkerlees verhale, en hierdie versameling is 'n monument vir die reikwydte van sy talent. Van die eerste tot die laaste verhaal krul die leser se tone van pure leesgenot. Elke verhaal ontlok 'n gevoel van deernis met die karakters, of 'n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterweë nie. Hierdie versameling verhale het aanvanklik in tydskrifte verskyn, en op aanvraag word dit weer hierin een bundel beskikbaar gestel. Deon Meyer is Suid-Afrika se voorste misdaadromanskrywer en is hier en internasionaal baie bekend. Hy die ATKV Prosaprys reeds twee keer gewen. Hy was ook al ontvanger van prestigeryke internasionale literêre pryse (vir die Franse vertalings van sy romans Feniks en Orion).
Bottervisse in die jêm -n wat kan huil --
Om 'n man te vang --
Helena se korverhaal --
Magriet se krokodilletjie --
Die laaste uitweg --
Donkerberg se nuwe dokter --
Die laaste oujongkêrel --
Die ongewenste indringer --
'n vreemde vlieënde voorwerp --
Die wildbewaarder --
Die Daniëlla-dossier --
die meisie van Parys.
About Readmatter Online Used Bookshop
Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is ingly donated to a variety of causes supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.