This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by T Wever Books2833

Similar products

Bottervisse in die jem - Deon Meyer
Sold

Bottervisse in die jem - Deon Meyer

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R300.00
R150.00
50% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
1871-1920 BOX32
Bob Shop ID
508734272
Deon Meyer se verstommende skrywerskap is aanvanklik gevestig as skrywer van ligte, lekkerlees verhale, en hierdie versameling is 'n monument vir die reikwydte van sy talent. Van die eerste tot die laaste verhaal krul die leser se tone van pure leesgenot. Elke verhaal ontlok 'n gevoel van deernis met die karakters, of 'n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterwee nie. Hierdie versameling verhale het aanvanklik in tydskrifte verskyn, en op aanvraag word dit weer hierin een bundel beskikbaar gestel. Deon Meyer is Suid-Afrika se voorste misdaadromanskrywer en is hier en internasionaal baie bekend. Hy die ATKV Prosaprys reeds twee keer gewen. Hy was ook al ontvanger van prestigeryke internasionale literere pryse (vir die Franse vertalings van sy romans Feniks en Orion). Bottervisse in die jem - Deon Meyer. LAPA Uitgewers 2008. ISBN 9780799339963

Customer ratings: 1 ratings

Excellent swift service. Books well packed. Beautiful condition. Seller recommended.
26 Apr 2021