Bou jou eie KOMBUIS en INGEBOUDE KASTE - Mark Elston ( Met interaktiewe CD-ROM)
1 was available / secondhand
R50.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Bou Jou Eie Kombuis En Ingeboude Kaste- Mark Elston - Struik - 2003 - 60pp - Sagteband in goeie toestand.
Posgeld en verpakking R25.00
Hierdie is 'n boek vir doen-dit-jouself entoesiaste wat graag 'n bietjie geld wil spaar deur hulle eie kombuise en ingeboude kaste te bou. Dit is baie duur om 'n nuwe kombuis en ingeboude kaste te laat installeer - 'n baie eenvoudige kombuis kan byvoorbeeld duisende rande kos. Hierdie titel is ontwerp om met die hulp van duidelike aanwysings en eenvoudige sketse die bou van 'n kombuis of ingeboude kas vir enige iemand moontlik te maak. Kleur foto's en voorbeelde van verskillende kombuise dien as inspirasie.
'n Verdere bonus is die ingeslote CD-ROm met 'n uitsnylysprogram wat 'n doeltreffende en koste-effektiewe uitleg van al jou materiaalbenodigdhede gee.