Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Boustoffen voor de Geschiedenis der Nederduitsch Gereformeerde Kerken in Zuid Afrika Dele I, II en III VOLLEDIGGroot swaar boeke:
Deel I (1655-1804 Brieven van de Kaapsche Kerken aan de Classis Amsterdam) gepubliseer 1906, Nederlandse teks (C Spoelstra), 631pp skoon netjiese toestand.
Deel II (1651-1804 Brieven van de Classis Amsterdam EA aan de Kaapsche Kerken Enz) gepubliseer 1907, Nederlandse teks (C Spoelstra), 725pp skoon netjiese toestand. Hierdie deel het stempel NG Kerk in SA Argief en plakker van vorige eienaar.
Deel III (1804-1836 Van die Kerk orde van 1804 tot die Kerk Ordonnansie van 1843. Eerste seksie 1804-1836) gepubliseer 1936, Nederlandse teks (A Dreyer), 400pp skoon netjiese toestand. Hierdie deel het geskenk inskrywing in vanaf die Samesteller Dr A Dreyer aan Prof JJ Smith.
Kerk, Afrikaner, Boere geskiedenis.