Braakland van die bose

Braakland van die bose

Secondhand 1 available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D0672
Bob Shop ID
646975804

Skrywer: HS van Blerk

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

"Ou seun, wat jy vanaand gesien het, is 'n vloek, 'n verskriklike vloek wat oor iemand en wat aan hom behoort, uitgespreek is. Maar oor wie? Ek dink ek weet. Dalk weet ek... maar wat jy hier gesien het, het jy nie gesien nie. Jy seg dit vir g'n mens nie, nie as jy jou lewe liefhet nie. En sy, sy wat jy hier gesien het, vergeet van haar. Jy het haar nie hier gesien nie. Bly net uit haar pad uit, vir nou en vir altyd. Sy... sy's 'n heks, hoor jy? Sy's die dood vir jou. Ja, sy dra die dood, die tweede dood in haar, vir jou en vir ons almal..."

Naas Ferreira is 'n maer seun van so veertien, vyftien jaar; 'n seun met 'n honger gesig en oë wat plattrek van gedurig in die skerp sonlig kyk. Maar dit is nie al aan hom wat opval nie. Eintlik sien mens heel eerste sy kort nek, sy hoë borsbene en die groot bult van sy skof raak - die boggel wat hom in die oë van sy stieffamilie op die plaas Doornrug 'n monster, 'n gedrog, 'n aapgesig maak.

Maar op Doornrug gebeur geheimsinnige dinge - onverklaarbare dinge wat reeds lank voor Naas se koms die verhouding tussen die Lospers, die Bodemers en die Davels versuur het. Waarom is dit so al of Oemfaan, die spierwit bul met sy nors gevreet, dwarsdeur hom kan sien? Wat beteken die bose gesig en die koue oë van die ou man, Mtwetwe? En Cornelia? Het die mooie Cornelia dan twee persoonlikhede? Die een Cornelia het Naas lief - maar die ander, die een wat saans oor die werf begin dwaal ... in haar skuil iets boos en boaards, iets van die Duiwel self...


Description of book condition:

New  Brand new and unread book.

As New  A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good  Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good  Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair  Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn  Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.


Add to cart

Recently viewed

See more
4PCS Intake Manifold Seal Upper For AUDI A3 SEAT ALTEA VW GOLF JETTA 06A133227B
New
R399.00
One Day Leader: Reflections On South Africa
Secondhand
R180.00
Batman & Robin Skybox Premium Sealed Card Packs (5 Cards) - Bid per Pack
Secondhand
R95.00 No bids
Chrome Motorcycle Brake For Honda CB400F/CB400SF /CB400 /CB500 /CBF500 /CBF600 /NC70(Right)
New
R334.79

Similar products

Temmers van die woestyn - Sandpad van die dood - Hendriks
Secondhand
R85.00
Die bose kringloop deur De Wet le Roux
Secondhand
R15.00
Die Hart van die Son
Secondhand
R300.00
Deur Die Oog Van Die Luiperd - Johan Van Wyk
New
R130.00