Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons geliefkoosde swaardvegters keer terug in 'n oorspronklike televisie rolprent gebaseer op Alexander Duma se beroemde verhaal. Brakanjan en die drie musketiers is terug!
Aramis is ridderlik en elegant. Athos is kalm enaristokraties. Porthos is sterk en geduldig. Saam maak hulle 'n onoorwinlike span in diens van die koning van Frankryk en is werklik die beste swaardvegters in die land!Hulle is die driemusketiers!
Hierdie onvergeetlike reeks deel die avonture van brakanjan,'n dapper en hardkoppige jong heer. Sy grootste droom is om by die koninklike beskerming aan te sluit. Met behulp van sy betroubare perd Rofty end sy vriend, Pip, bewys hy dat sekere swaarde wel sterker as ander is. Nie slegs oor die kwaliteit van die staal nie, maar ook oor die dapperheid van die swaardvegter.
In hierdie tyd van regverdigheid, eerlikheid en vriendskap is daar een frase wat koning kraai — "Een vir almal en almal vir een!"
Titels op die DVD: Parys die Stad van Drome/Die Drie Musketiers
61 minute.