Brakanjan en die Drie Musketiers (DVD) - 24hr dispatch
New
1 was available
R94.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die verhaal begin in die Suide van Frankryk. Brakanjan reis met sy perd Rofti na Parys om as Musketier van die koninklike musketierwag opgelei te word.In Parys ontmoet hy sy drie musketiervriende Portos, Athos en Aramis. Hul legendariese vaardighede met die swaard red hulle uit menige penarie terwyl hulle streef na edelheid, dapperheid en eerbaarheid. Pom, ¿n muis wie se oorgeslagte ook in die musketiers se kwartiere gewoon het, sluit later by hulle aan.Brakanjan en sy vriende kry die koningin se gesteelde diamanthalssnoer terug en kortwiek so kardinaal Richelieu se planne om verdeeldheid te bring tussen koning Louis die Agste en koningin Anne.Brakanjan is in sy noppies wanneer hy daarin slaag om Juliet se hart te wen, sowel as om volwaardig as musketier in die koning se musketierwag opgeneem te word.75 minutes