Brand - Peet Venter

New
Indicative market price: R279
-+
2 available
R189.00 32% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0044
Bob Shop ID
593349681

Die voormalige speurkaptein Thys Krige is wat hy is.  Hy maak mense dood.  Hierdie keer word hy betrek by korrupsie en komplotte op regeringsvlak.  'n Korrupte president speel in die hand van 'n buitelandse familie wat onmoontlik ryk is, nie as gevolg van hulle onbaatsugtige werkywer nie.  Sagte kolonisering, noem mens dit.  Nou loop die tentakels daarvan al so diep in die struktuur van mense in sleutelposisies dat niemand meer seker is wie betrokke is en wie vertrou kan word nie.  Maar daar is maniere om hulle stemme stil te kry.  Hulle kan byvoorbeeld so agressief gemaak word dat hulle mekaar begin uitroei.

In Krige se stryd het drie vroue deel van sy wreld geword:  sy halfsuster, 'n gestremde IT-spesialis en 'n genie wat die donkerweb met die donkerbewuste in die mens se psige in verband bring.  Al drie gaan gebuk onder pyn en trauma, soos Krige, en vir al drie ervaar hy iets wat aan liefde gelykgestel kan word.

 

More from this seller

View all
R30 shipping
Sleeveless dress
48% OFF
Counters: 2 colour bean counters
R49 R95
R30 shipping
Pink & Leopard Print Top
R30 shipping
25% OFF
Miglio Always Young Earring Bars
R216 R289
Add to cart

Similar products

Krake - Peet van Staden
R80
R30 shipping
50% OFF
In kringe, 'n verhaal in drie stemme - G.A. Watermeyer, Estelle Marais, Peet Venter
R260 R520
Dieper As Die Bloed (Thys Krige #1) (Peet Venter)
R89
R30 shipping
Waar Boosheid Broei - Venter, Peet
R300