Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Hoewel brandewyn al iets van 'n "nasionale drank" geword het, word dit in sommige kringe snobisties geminag as 'n "masjienproduk" wat nie vergelyk kan word met die kunswerk van wyn nie. Hierdie boek, keurig uitgegee en ryklik geillustreer, herstel die ewewig deur brandewyn te beoordeel as produk van 'n unieke samewerking tussen mens en natuur, kuns en kunde. |
Jaar | 1973 |
Uitgewer | Buren - Uitgewers |
Bladsye | 177 |
Toestand | Hardeband, stofomslag rakslytasie, naam van vorige eienaar op voorblad, boek in goeie, stewige toestand. Quarto size. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.