Brandmerk

Brandmerk

3 available / new
Indicative market price: R320.00
Only 3 left – grab it before it’s gone!
R260.00
19% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781485904342
Bob Shop ID
594315038
Hy kan eerlik sê kleintjies hou van hom. Dit laat hom altyd dink dat hy 'n goeie pa sal maak. Die dogtertjie weeg byna niks en hy pluk haar met gemak tot binne-in sy voertuig. Hy trek dadelik weg, die spartelende kind oor sy skoot. Sy probeer onder sy greep uit kom, maar hy druk haar half onder die stuurwiel in.

Hy kyk rond. Niemand storm uit 'n huis of roep agter hom aan nie. Hy gee 'n ingenome laggie. Practice makes perfect, nè.

'n Kombers van boosheid daal neer oor 'n plattelandse dorp wanneer Portia Serape se vyfjarige dogtertjie gegryp word, maar dit is net die begin. Haar familie probeer naarstiglik om die kind op te spoor.

Nuus van die vermiste meisiekind bereik Klara Dean waar sy as maatskaplike werker by Veilige Hawe werk. Klara moes self die stukkies van haar lewe optel nadat sy en haar lieflingseun David die wreedheid van haar eksman oorleef het. Nou het Klara 'n nuwe, liefdevolle man en 'n oulike vierjarige.
Add to cart

Recently viewed

See more
Collectible tractor & info sheet - Lesa Titano C
R99.00 No bids
YU-GI-OH TRADING CARD - ROCK BAND XENOGUITAR
R10.00
The Twists and Turns of Love - Barbara Cartland
R14.78
Protea painting on pink bottle
R299.00

Similar products

Leeumens - Rudi van Rensburg - n Kassie Kasselman Dossier
R280.00
The Dead Pool: Sue Walker (Paperback)
R50.00
Robert Crais - The Last Detective
R45.00
57% OFF
Reasonable Doubt - Philip Friedman
R360.00 R830.00