Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Brandpunte 7 volumes (dr. Dian Joubert)
Brandpunte 7 volumes,- Skaars om 7 volumes in een lot te bekom
Saamgestel deur dr. Dian Joubert
Uitgegee deur Tafelberg 1972 1975, eerste uitgawes, harde bande, naam van vorige eienaar, in goeie toestand.
1- Teer-en-Veer in die Lamont Saak, 56 bls.
2- Toe Witmense Arm Was, Uit die Carnegie-verslag 1932, 46 bls.
3- Oorlogsverklaring 1939, Drama in die Volksraad, 99 bls.
4- Die Naturelle-Grondkwessie, Uit die Volksraadsdebat 1936. 83 bls.
5- Die Kaapse Stemreg, Verteenwoordiging vir Swart en Bruin in 1936, 99 bls.
6- Met Iemand van n Ander Kleur, Beskouings en Wetgewing oor Ontug, 105 bls.
7- Tot Dieselde Geslag, Debat oor Homoseksualiteit in 1968, 95 bls.