Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bravo Oscar Pappa, deur Daan Coetzer Caprivi Grensoorlog stories
Bravo Oscar Pappa is ‘n aksie- en spanningbelaaide roman wat uitspeel in die grensoorlog en gebaseer is op Coetzer se grensondervindings.
SAGTEBAND Van der Walt Uitgewers, 1991 151p EERSTE UITGAWE
Toestand: goed gebind en skoon |
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek(e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.