Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | "Justie se ma is 'n char wat haar vergryp aan alkohol. Justie self is 'n assistent-stilis by 'n interior decorating tydskrif en hulle werk dikwels met glas. Justie se groot vrees is om glas te breek - die sentrale metafoor van die boek. (Haar ma breek so lustig goeters, en dan word sy ge-fire.) Deur die boek ontvou haar geskiedenis, asook die van Gideon en Tom. Hulle het elkeen 'n ma. Dit is 'n boek oor verborge ma's, en die tema van die boek is: Niks is soos dit lyk nie." |
Jaar | 2004 (Eerste uitgawe, tweede druk) |
Uitgewer | Tafelberg-uitgewers |
Bladsye | 120 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, potlood notas, andersins in goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: