Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Netjiese hardeband sonder stofjas. 23 breipatrone altesaam.
Die kopié is in goeie toestand, behalwe vir 'n penmerk in die onderste regterhoek van die agterblad. Geringe vergeling van die bladsye. Die laaste twee prelims en bladsye 1 - 4 is los. Dit lyk asof dit tydens die bindproses misgestik, eerder as agterná losgeskeur, is.
Uitgewer : Uitgewery Bezuidenhout
1e Uitgawe, 1982
Taal : Afrikaans
Hardeband : 57 bladsye
Afmetings : 250 x 180 x 10 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik