This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

29% OFF
Jump - Fanie Viljoen
R149.00 R209.00
Donker web - Fanie Viljoen
R55.00
39% OFF
Kaptein Hamerkophaai - Fanie Viljoen
R110.00 R180.00
Afkop (Fanie Viljoen )
R90.90
Breinbliksem - Fanie Viljoen
Sold

Breinbliksem - Fanie Viljoen

1 was available / secondhand
R55.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT5130
Bob Shop ID
232722839

 Breinbliksem - Fanie Viljoen - Tafelberg - 2005 - Sagteband in byna nuwe toestand.

"Ek maak vir jou die hel oop," lees die SMS wat Chris Burns een reënerige aand in Bloemfontein aan sy pêl Kerbs stuur. Net 'n vingerfout, maar in die loop van die volgende paar dae word dit ’n afgryslike werklikheid.
Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word.

'n Paar dae voor die konsert kry Sky Eyes, hulle ander pêl, 'n epileptiese aanval in die Mystic Boer. Maar Burns weet dadelik dit was méér as net 'n aanval – hy ken vir Sky, hy kan dit in sy oë sien. En dit is ook so – Sky sê hy’t bloed gesien, hulle moet wegbly van BreinBliksem af. Tog vat die drie die N1 Noord na BreinBliksem. Langs die pad tel hulle vir Partygirl op. Sy is ook op pad na die rockfees. Burns en Partygirl “connect” dadelik. Later die aand, alleen in hulle tent, stroop hulle mekaar se klere van hul lywe af terwyl die rock-musiek om hulle weerklink en vasslaan in die vertes. Maar dan gebeur daar iets wat Burns se vertroue in sy pêlle onomkeerbaar skaad en sy hele wêreld op sy kop keer. Want een van hulle kom daardie aand uit die tent met bloed aan sy hande ... En niks is ooit weer dieselfde nie. 'n Voortstuwende Afrikaanse leeservaring wat lesers - jonk en oud - gaan "breinbliksem". "Verfrissende 'hard core'-styl tref" (Die Burger, 15 Oktober 2005).

Customer ratings: 1 ratings

great seller
04 Jul 2016