Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ek maak vir jou die hel oop lees die SMS wat Chris Burns een reenerige aand in Bloemfontein aan sy pel Kerbs stuur. Net 'n vingerfout, maar in die loop van die volgende paar dae word dit 'n afgryslike werklikheid. Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek.
TITLE: BreinBliksem
AUTHOR: Fanie Viljoen
SKU: 9780624043072
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 16/08/2005
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 128
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 148 mm x 210 mm x 15 mm
WEIGHT: 165 gr