Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Eugene Kemp
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die skrywer skryf met insig oor die alledaagse wat ons lewe vorm maar veral hoe ons moet reageer tenoor die gebeure wat ons lewens beinvloed. Vars kort stories wat jou lewe sal verryk. Hierdie beskrywings is 'n versameling uit Eugene Kemp se gereelde gesprekke met Derrich Gardener op Saterdag-oggende op RSG in die program Brekfis met Derrich.