Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wat niemand ooit sou glo nie het toe wel gebeur: 'n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek het. Met krieket kan hy en Philip nog saam speel sonder om werklik saam te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen en daardie belangrike naelbyterwedstryd teen Excelsior aan.
TITLE: Breuk Onder Die Uile: Boek 3
AUTHOR: Cor Dirks
SKU: 9781869194505
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 25/06/2011
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 172
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 220 gr