BREYTEN BREYTENBACH AS OPENBARE FIGUUR DEUR FRANCIS GALLOWAY
1 was available / secondhand
R95.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
In hierdie boek word uitgegaan van die vertrekpunt dat die literere werk binne 'n omvattende kulturele (ook sosiopolitieke) situasie voortgebring en ontvang word, waar die skrywer se openbare optrede en/of bekendheid 'n faktor word binne die ervaring van die teks. Breyten Breytenbach staan in die kollig, maar steeds met verwysing na figure, beweginge en 'n ontwikkelende historiese situasie rondom hom. Dit is veral die sisteme van die literatuur, die politiek en die joernalistiek wat die konteks vorm van hierdie ondersoek wat, onder meer, die verband tussen ideologie en literatuuropvattings belig.