Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2001. Hardeband met stofomslag, 424 bladsye. Baie goeie toestand. Boekhandelaar rubberstempel voor-in. Minder as 1kg.
Hierdie eerste Versamelbundel van Breyten Breytenbach se werk sluit in alle digbundels en ongepubliseerde verse tot net voor sy gevangenskap vir sy betrokkenheid by anti-apartheid aktiwiteite in die sewentigerjare, sowel as die bundel prosagedigte Katastrofes.