Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Human & Rousseau, 2001 uitgawe. Hardeband met stofomslag, 423 bladsye. Goeie toestand. Boekhandelaar rubberstempel en tippex merk voor-in. Klein vlekkies op rant. Stewig gebind; netjies en skoon binne-in.
Ysterkoei-blues: Versamelde Gedigte 1964 tot 1975 Breyten Breytenbach
Hierdie eerste versamelbundel van Breyten Breytenbach se werk sluit in alle digbundels en ongepubliseerde verse tot net voor sy gevangenskap vir sy betrokkenheid by anti-apartheid aktiwiteite in die middel sewentigerjare, sowel as die bundel prosagedigteĀ Katastrofes.