R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
(NO MORE THAN 5 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) - Boek nog baie mooi maar daar is so vingernael stukkie skade aan die agterkant regs onder -178 pg. >>> Die windvanger was Breytenbach se eerste bundel nuwe verse sedert die publikasie van sy Papierblom in 1998 (dit was onder die naam Jan Afrika), wat in 1999 met die Hertzogprys bekroon is. Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig New York, 12 September 2001: sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag hê /om n handskrif te laat wat praat van val en vergeet ... En teen die einde van die En wat sal ek sê het ek geleer, behalwe om met woorde /te speel tot aan die uur van my dood? - Die windvanger is in 2008 bekroon met die Hertzogprys, W.A. Hofmeyr-prys, die UJ-prys en die Protea-prys vir poësie. * Poetry *