Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Marius Crous se debuutbundel is 'n moderne Suid-Afrikaner se reis deur koloniale Afrika. Dit le 'n sonderlinge verband tussen hede en verlede tussen Afrika en Europa die geskiedskrywer die joernaalskrywer en die digter. Hierdie uitstekende versameling gedigte is in 2004 met die UJ-debuutprys bekroon.
TITLE: Brief uit die kolonies
AUTHOR: CROUS,M
SKU: 9781869190293
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/01/2001
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 71
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 222 mm x 15 mm
WEIGHT: 130 gr