Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Briewe aan Maryna
Sub Title: Toekomswense uit die hart van 'n pa
Author: Jaco Thom
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy
Year: 2000
ISBN: 9781868294350
Summary: Enige pa wat sy sout werd is, wil graag hミ dat sy kinders iets van die wysheid wat hy deur die jare geleer het, met hulle saamvat die lewe in. Maar hoe nou gemaak as hy nie vir hulle wil preek nie, veral as hy (na sy mening) genoeg vir hulle Sondae van die kansel af gepreek het, synde nou 'n predikant-pa. Daar is boonop genoeg uitstekende boeke wat die saak so aanpak en buitendien dink hy nie hulle sal sulke boeke lees nie; nie as hulle na hulle pa
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.