| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand : Goed, ouderdom in ag geneem.
Human & Rousseau, 1964, Hardeband - Reisverhale - 128pp.
Beskrywing van n reis in en om die Middellandse See.
Haarfoff kies die intieme briefvorm, maar ofskoon hy telkens persoonlike herinneringe opdiep, verdwaal hy nooit in vervelende besonderhede nie. Hierdie briewe is gerig aan Reinhard Kottich, 'n vroeg gestorwe akademievriend, aan wie se nagedagtenis hy ook 'n vers gewy het in Tria Corda. Ofskoon ander Afrikaanse skrywers, o.a. Langenhoven, die brief 'n enkele maal as kunsvorm gebruik het, kan ons hierdie bundel as die eerste ernstige poging in die genre beskou.
Die hoofdoel is ook hier om ons nader te bring aan die klassieke kultuur. Noudat Latyn feitlik van ons skole verdwyn het.
Besonder geestig is die karakteristieke van sy reisgenote wat Haarhoff so speel-speel invleg: Bernard Shaw stap soos 'n reier rond, soekende wie hy nou sal skok; deken Inge is somber verdiep in die Grieks van die Odyssee....
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.