Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Book Number | 114062022 |
Author: | T.J. Haarhoff |
Title: | Briewe Aan Reinhard van Johannes: - T.J. Haarhoff |
ISBN: | Geen |
Year Published: | 1936 |
Edition: | Eerste Uitgawe |
Publisher: | Nasionale Pers Beperk |
Cover Type: | Hardeband |
Book Grading: | Baie Goeie Toestand: - n Paar klein stamp-merkies aan die kante, en n skeur (1 cm x 2 cm) aan die stofomhulsel op die rug-kant het die son toegelaat om die hardeband effens te verkleur |
Jacket Grading: | Stofomslag in n redelike toestand. Dit is van voor-oorlog (II) papier gemaak , en dus nie so duursaam soos vandag se produkte nie. Die bo en onderkante van die rug het skeurtjies met papierverlies, en die rugkant is effens geflek. Die kante toon ook tekens van hanteering. |
Pages: | 182 |
Size: | 15 cm x 20,5 cm x 3 cm |
Weight: | 0,430 kg |
Price: | R 225 |
Description: | n 'Voor Tweede Wereld Oorlog' Reis om die Middelandse See, met n wonderlike waarneming van plekke, mense en gewoontes. |