Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach
Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach
Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach
+2

Briewe uit die Boereoorlog / Boer War Letters - C. A. Hollenbach

Secondhand 1 available
R629.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
D204
Bob Shop ID
651593128

Toestand: Goed. Randverweer en n paar skeurtjies op stofomslag. Boek stewig en baie netjies.
Formaat:
A4 Hardeband met stofomslag
Bladsye: 304
Uitgegee: 1999 (Driefontein)
ISBN: 9780620224321

**Skaars**

n Hoogs uitsonderlike boek oor die Anglo-Boere-oorlog waarvan die gelyke in Suid-Afrika nog nie die lig gesien het nie
Martiens van Bart, Die Burger

Briewe uit die Boereoorlog (Boer War Letters) is nie n geskiedkundige verhandeling nie. Die boek hestaan uit 17 hoofstukke; elkeen met n eiesoortige karakter wat die lief en leed van die gewone mense in krygstyd beskryf.

Dis n versameling briewe, poskaarte, telegramme, daghoeke, passe, permitte en ander dokumente wat gerangskik is om familiegeskiedenisse in die kleine te vorm. Dis briewe van doodgewone mense wat hul gedagtes, begeertes, gevoelens en vrese uitspreek.

Die briewe en geskrifte sny feitlik elke aspek van die oorlog aan. Daar is briewe en telegramme vanaf die oorlogsfront; briewe van en aan krygsgevangenes; briewe van en aan vroue en kinders in konsentrasiekampe; interkamp-korrespondensie; n dagboek en memoirs van konsentrasiekamp-lewe, n brief van n terdoodveroordeelde Kaapse rebel en die dagboekie van n bittereinder.

Add to cart

Recently viewed

See more
For Samsung Galaxy Tab S2 9.7 SM-T813 / T818 / T819 LCD Flex Cable
New
R249.40
8% OFF
Teknosa Front Right Upper Control Arm For Audi A6 [4] 3.0 Tdi (Cduc Ckvb)(24V 180Kw) 2011-2020
New
R609.00 R659.00
Engine Mounting - L/RHS Toyota Fortuner 2.4TD, 2.8TD (2015-), Hilux "Revo" 2.4GD GD-6 , 2.8TD (20...
New
R579.00
30% OFF
Isuzu Matt Black bonnet guard 2012-2015
New
R350.00 R500.00

Similar products

43% OFF
BOER EN BRIT`Afrikaanse en Nederlandse tekste uit en om die Anglo boere oorlog
New
R200.00 R350.00
IN THE RANKS OF THE C.I.V. **Anglo-Boer War**
Secondhand
R300.00
Dear Sue: The letters of Bessie Collins from Pretoria during the Anglo-Boer War
New
R155.00
Boer War: The Letters, Diaries, and Photographs of Malcolm Riall : from the War in South Africa, ...
Secondhand
R160.00