Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Briewe uit Highveld
Mev. Anna Geyer se briewe uit Londen aan haar dogter 28 Mei 1950 tot 3 Junie 1954, Saamgestel deur MER, Uitgegee deur Tafelberg 1965, eerste uitgawe, harde band, stofomslag effens met verweer, cello-tape merkies op die skutblaaie van vorige plastiek omslag, anders in goeie toestand, 154 bls.