Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die verhaal van Jan Hoogeveen, wat in 1897 Holland verruil vir 'n tuiste in die destydse Zuid-Afrikaanse Republiek. Sy ontroerende, persoonlike briewe aan sy vrou en kinders bied 'n buitengewone blik op die mense, leefwyse en ontberinge in die ou Transvaal. Die Anglo-Boereoorlog breek egter uit en Jan Hoogeveen veg vir die Boere en skryf sy laaste paar briewe in 'n konsentrasiekamp. 'n Boek met besonderse trefkrag oor 'n veelbewoë tyd. Ena Jansen vang die tydsgees pragtig vas in haar vertaling. 'n Ware kleinood. Human&Rousseau, 1982. 129 bladsye, posgeld R30,00.