Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Briewe van WEG en NP van Wyk Louw 1941-1970 deur JC Kannemeyer (1e uitg 1e druk 2011). A5, hardeband met stofomslag, 576 bls. Stofomslag effens verweer. Boek in algehele goeie toestand.