BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad)
BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad) BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad)
BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad)
+4

BRIGADIER FANIE BRITS-TRILOGIE )Misdaad)

Secondhand 1 available
R650.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653707596

Drie sagtebande in goeie, skoon toestand. Brigadier Fanie Brits neem die leser saam op talle speurtogte om moordenars vas ate trek. 1) In die skadu van die galg. Eerste druk in 2016 uitgegee deur Publishing World SA met 282 bladsye en s/w- en kleurfoto's. Geskenkinskripsie op die voorste skutblasdsy. 2) Op pad na die galg. Eerste publikasie, eerste druk in 2020 deur KREATIVE SA met 551 bladsye en s/w- en kleurfoto's. 3) Hul voorland was die galg. Eerste publikasie , eerste druk  in 2022 gepubliseer deur KREATIV SA met 237 bladye en s/w- en kleurfoto's. Voorste skutbladsy verwyder.   

In die drie boeke maak die leser kennis met Brigadier Brits. In Boek 1 is kort biografiese besonderhede. Sy deelname saam met kollegas by die Wes-Kaapse Moord- en Roofeenheid. Dertien hoofstukke oor grusame moorde. In Boek 2 word ses vroue-moordenaars ook op die voorgrond geplaas, soos die skêrmoord met Marlene Lehnberg. Boek 3 handel oor die dood van 'n 16-jarige skooldogter in 1942 op Nuwerus, 'n dorpie in Namakwaland. Haar dood word eers 10 jaar later met die opgrawing van haar oorskot, ondersoek. 'n Aangrypende speurtog. Geen oorsese verrsending.

Add to cart

Recently viewed

See more
Alfred Nobel - Thomas Hellberg (Hardcopy with DJ )
Secondhand
R99.00
IRIN 001 32-keys Accordion Melodica Oral Piano Child Student Beginner Musical Instruments(Blue)
New
R396.26
Varta Rechargeable Size C 3000mAh Batteries 2 Pack
New
R213.60
Fram Air Filter 4.7Vx 2Uz-Fe CA8918
New
R393.45

Similar products

Charles Bronson - Insanity: My Mad Life
Secondhand
R40.00
Hanlie Retief, Byleveld: Dossier of a Serial Sleuth
Secondhand
R60.00
From Whiskey to Water - Cowen, Sam
New
R270.00
Koelbloedig - Truman Copote - Ware Misdaad
Secondhand
R35.00