Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie goeie kondisie.
"Dit was die jaar 1965. My jaar van groot drome, groot liefde, groot hartseer.
Elvis se Suspicious Minds op die draadloos. Stokkiesbeenkiders wat speel met wat hulle ook al kan kry:
blikkies, gebreekte glas, ' n ou bottel. Bedelaars, smouse, rondloperhode."