Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek is swak maar omslag is nog mooi - Het voorheen aan 'n biblioteek behoort en een of ander pampoen het die stutblad en titelblad uitgeskeur (ai toggie) - Die tante wat bie boek geskryf het was Andre P. Brink en Elsabe Steenberg se ma - Skaars item. >>> Joto en die rooi sakboekie is die bekoorlike en spannende verhaal van die rol wat n onnutsige klein meerkat in die lewens van twee gesinne speel.