BRINK, Anderkant die Stilte - (Pragtige Hardeband in Stofomslag)
Secondhand
1 was available
R180.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
(ONLY 4 BOOKS PER ORDER OR PARCEL ALLOWED) - Boek en omslag sonder fout - 326 pg. >>> As klein kindjie in Bremen het Hanna X al begin droom oor wat anderkant die stilte lê, waar die wind vandaan kom en palmbome wuif in die son. Haar kans om te ontvlug uit jare van mishandeling in n weeshuis en as diensmeisie, kom wanneer die owerhede in Berlyn in die vroeë jare van die 20ste eeu begin om meisies te werf om in Duits Suidwes-Afrika die manlike koloniste se behoefte aan vroue te verlig. As sy dit waag om haar te verset teen die attensies van n Duitse offisier op die trein tussen Swakopmund en Windhoek, word sy op onmenslike wyse gestraf en beland sy in die lugubere bouwerk van Frauenstein, diep in die woestyn. Uit dié bestaan van lewende dood word sy geskok wanneer die enigste mens met wie sy enige aanraking het, die jong meisie Katja, bedreig word met verkragting. Dit is dan dat Hanna X in opstand kom en n byna surrealistiese leërtjie op die been bring om die volle mag en geweld van die Duitse Ryk aan te pak en daarmee haar en Katja se menswaardigheid en se vroulikheid te bevestig. Hul apokaliptiese trek deur die woestyn word ook n reis deur die verborge streke van die gees en n openbaring van die dieper betekenisse van lyding, wraak, verraad, medelye, liefde en lojaliteit.