Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
(No more than 4 books per order allowed) - Derde Druk 1971 - Boek nog heel mooi - Vorige eienaar se naam binne - Sonder stofomslag. >>> Met die eerste uitgawe van André Brink se vyfde roman het dit n opskudding veroorsaak, oor wat in 1963 as dekadensie beskou is. Die intrinsieke waarde daarvan is egter die eeue oue waarheid dat die begeerte na selfverwesenliking en menslike deernis nie versoenbaar is nie. Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk bevind hom in die apartheidsjare in n persoonlike krisis so fel soos die politieke krisis. Keyter, 'n verydelde derde sekretaris in die ambassade, en die onkonvensionele jong Nicolette wat een aand onverwags in die ambassade verskyn, speel n deurslaggewende rol daarin. Die roman speel hoofsaaklik af in Parys, die stad van romantiek en tragiek. In Die Ambassadeur maak Brink van vyf verskillende vertellers gebruik .