This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Rozabooks8539

Similar products

´n Huis vir Nadia deur Dalene Matthee. 1ste uitgawe 1982. Hardeband met stofomslag. 187 pp.
Secondhand
R180.00
Sandkastele : Andre P. Brink
Secondhand
R85.00
BRINK, Andre P. - Die Ambassadeur - (Hardeband)
Secondhand
R22.00
KENNIS VAN DIE AAND - ANDRE P. BRINK - HARDEBAND
Secondhand
R50.00
BRINK, Andre P. - Sandkastele - (Pragtige 1ste Uitgawe Hardeband in Stofomslag)
Sold

BRINK, Andre P. - Sandkastele - (Pragtige 1ste Uitgawe Hardeband in Stofomslag)

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 15 Days: My books are in the condition stated.
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
sa-int - 23jan28
Bob Shop ID
578892404

Boek en omslag puik      >>>   Die lewensdriftige Kristien Muller word uit haar selfopgelegde ballingskap in Londen na die Klein Karoo teruggeroep deur n ramp: in n fantasmagoriese volstruisveerpaleis op die woestynvlak lê haar ouma na n brandbomaanval op sterwe.   -   Dit is die vooraand van Suid-Afrika se eerste vrye verkieseing en Kristien beland teen haar sin in die middel van n gesin, n distrik en n land vol spanninge en teenstrydighede: daar is dié wat hulle op geweld beroep, dié wat hulle gereed maak vir n apokaplips, dié wat by voorbaat boedel oorgegee het, dié wat hoop op vernuwing en welvaart; daar is bruin en wit en swart, almal gevang in die krisisoomblik tussen verlede en toekoms.   -   Maar boenwal is daar ouma Kristina (103 jaar oud) in haar ongelooflike paleis omring deur voëls, wat weier om te sterf voodat sy vir haar kleindogter die verlede voorspel het soos waarsêers die toekoms voorspel. Haar testament bestaan uit haar stories geskiedenis? mites? fantasieë? waarin n stamverhaal van 9 generasies vroue ontvou. Vroue wat in n wêreld oorheers deur mag, geweld en mans stilgemaak is en deur di eeeue op verbasende maniere moet vergoed vir n tong of n skaduwee wat van hulle gesteel is: n vrou wat in n boom verander en deur voëls weggedra word, n vrou wat haar man in haar hare verwurg, n vrou wat voor haar begrafnis uit haar doodskis verdwyn n vrou wat uitspattige skilderye teen die mure van haar kerker verf, n vrou wat met haar minnaar op n towertapyt na Bagdad gaan om te kyk hoe die kamele skemeraande in die palmbome klim en Latynse psalms sing, n vrou wat so vet word dat haar huis oor haar instort, n vrou wat haar hele gesin uitroei die pitte van die verbode vrug teruggespeoeg in die gesigte van die manlike miteskeppers    -   Op n verstommende manier trek Brink alles hier saam om met komedie en tragedie, verbeeldingsvlugte en realisme, opstand en vergiffenis te fokus op die sentrale figuur van Kristien wat gedwing word om haar pad deur werklikheid en verbeelding, sprokie en geskiedenis te vind en n besluit te neem waarin haar eie toekoms, en die land sn, op die spel staan.

 

Recently viewed

See more
Cinco Solar 80W 36 Cell Poly Panel Off-Grid
New
R760.14
Hammer Aftool Soft Face Nylon 40 Mm 820 G
New
R676.88
Mercenaries (PS2)
Secondhand
R89.00
Vintage miniature Israeli metal and brass wheelbarrow ornament
Secondhand
R300.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

Books very well priced and in great condition. Will definitely buy again.
01 Mar 2023