Broers in die Stryd - Hollanders in die Anglo-Boereoorlog  - Chris Schoeman
Broers in die Stryd - Hollanders in die Anglo-Boereoorlog  - Chris Schoeman

Broers in die Stryd - Hollanders in die Anglo-Boereoorlog - Chris Schoeman

Secondhand
1 available
R165.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615639334

Hardeband met stofjas in baie mooi toestand.

Broers in die Stryd Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en n soeke na avontuur.Broers in die Stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat. Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke en memoires skilder n lewendige beeld van hul ontberings op kommando, die gedonder en chaos op die slagveld, en die trauma van kamerade wat rondom hulle sneuwel.Van die bekende figure in die boek is Cornelius van Gogh, broer van die skilder Vincent van Gogh; Frans Oerder, wat die Transvaal se eerste amptelike oorlogskunstenaar geword het; Jochem van Bruggen, wat die gesogte Hertzogprys vir Afrikaanse letterkunde vier keer gewen het; en ds. Herman van Broekhuizen, wat in 1896 vir Suid-Afrika rugby gespeel het en later as Suid-Afrikaanse ambassadeur in Den Haag gedien het.Broers in die Stryd dek die hele spektrum van die Hollanders se rolle as soldate aan die verskillende gevegsfronte, ambulanspersoneel en militêre attachés, en hul lewe in oorsese krygsgevangenekampe

More from this seller

View all
From Russia with love - Ian Fleming
R45
R30 shipping
Selous Scouts: A Pictorial Account - Peter Stiff
R740
R30 shipping
Kalahari Mac V - Twaalf jaar as Banneling
R240
The Quantum World: Quantum Physics for Everyone - Kenneth Ford
R55
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
15% OFF
Casio Edifice || Limited Edition EQB-1100TMS-1ADR
R15,724 R18,499

Similar products

R30 shipping
Die Anglo-Boereoorlog In 100 Objekte - Oorlogsmuseum Van Die Boererepublieke
R320
Die Anglo-Boereoorlog agter die skerms deur James K Warner
R65
R30 shipping
Boereverraaier: Teregstellings Tydens die Anglo-Boereoorlog - Albert Blake
R170
R30 shipping
Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902
R150