Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bronwaters van Genesing - die tradisionele warmbronwaterkuur in ons volksgeneeskunde, deur Bun Booyens GETEKENDE KOPIE.
Die klem val op tradisionele warmwaterkuur en ‘n geneeskundig en sosiale beskrywings van die verskillende warmwaterbronne in Suid-Afrika. Geskiedkundige foto’s
OP SKUTBLAD: ‘n boodskap aan Pierre, geteken “Oom Bun 10.11.82.”
Tafelberg, 1981 eerste uitgawe, 131p, GETEKEN OP TITELBLAD
Toestand: hardeband, geen stofomslag, naam van vorige eienaar op skutblad, ouderdomsvergeling, merke, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!