Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BRONWATERS VAN GENESING
Prof. Bun Booyens
Die Tradisionele Warmbron-Waterkuur in ons Volksgeneeskunde. Publikasiereeksnommer 75. Uitgegee deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. Tafelberg Eerste uitgawe, eerste druk 1981. Hardeblad met omslag, 131bl, met kaart en W/S fotos. "Met die eeuwisseling het geneeshere hulle versigtig uitgelaat oor die genesende waarde van warmwaterbronne. Die skrywer neem hierdie aspek in ag, maar beskou dit in die lig van talle mense wat wel verligting vir hul pyn en lyding daar kon vind."
Posgeld: R60 Paxi / R100 Postnet