Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Annelie Botes
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Liewe leser
Ek reis al twee en dertig jaar saam met my Myta deur die lewe. Hemelse reise. Helse reise. Telkens retireer ek voor die innertes van my Myta se kopwêreld. Sy ontsien niks en niemand, nie die kerk, regering of samelewing nie. Nog minder vir my, die ou Gryse. En die minste van almal haarself.
In Broodsonde neem sy jou saam op reis; van haar kinderjare op Grootfontein waar sy vir haar Bybel hoenders skoolgehou het, tot in England waar sy 'n Granny opgepas het om haar kalkoenkampie staande te hou ná 'n gemors met foreign exchange. Dís my Myta. Ek het haar sien worstelbid op haar rots by Schoenmakerskop; haar hoor huil in die koffiebossieveld. Ek was getuie van haar opdraandes en afdraandes.
Broodsonde is 'n boek sonder leuens. Deurtrek van piccolo-wysies vir uitgeworpenes, verdruktes en verheerliktes. Winterpsalms, hosanna-gesange. Vir die lewe, óór die lewe.
Dit is my Myta se aalmoes aan ons kinders in 'n verre land. En aan die kreupel mensdom.
Groetnis uit North Riding 22
Die ou Gryse
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.