Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Terwyl daar n kolonie op Mars gevestig word, ontbrand m kernoorlog op Aarde wat byna alle lewe uitwis. In enkele lande is daar groepies mense wat wydverspreid weer van voor af n sukkelbestaan moet voer. Alles verval. Die natuur neem oor, wilde diere swerf deur die ruines van eens florerende stede en dorpe. Mense maak jag op die diere en op mekaar.