Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
. Brug van die Esels deur Dalene Matthee.
Prof Willie Burger: Ek dink sy het mense weer aan die lees gekry. Wat hulle daai tyd gesê het, is dat haar werk tussen gewilde en hoë literatuur was. Met haar romans het sy ’n belangrike rol in dié verband gespeel. Sy het weer begin om “stories te vertel”: op haar manier het sy ’n bydrae gelewer wat betref perspektiewe oor ras, vroue en die omgewing.
Tafelberg 1992 Eerste Uitgawe.Naaminskrywing op skutblad
Book in good clean secondhand condition
please look at my other listings. 3 normal sized books can be combined for mailing as one item.