R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 28 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Tweede druk, Tafelberg, 1992, Hardeband met omslag in plastiek - Roman - 244pp. Vir Araminta Rossouw het diamante n magiese aantrekkingskrag: nie vasgeklamp in ringe of in koningskrone en septers nie, maar ongeslyp en vry in die palm van haar hand, in die holtes van haar African violet se blare of op haar vensterbank waar hulle met die berg kan gesels. Diamante is klein klippies, heilig, waarin oerlig gebere is. En hulle straal iets uit: as sy hulle vashou, weet sy of hulle gelukkig is of nie. Om mense uit n geldelike verknorsing te help, gaan verkoop sy vir hulle diamante in n krotterige Kaapse buurt, en daarmee gaan n kortpad na vryheid vir haar oop. Sy wat as wit kind van Afrika verwerp voel en gedoem tot n ewige struggle, wat wil padgee na n land waar dit moontlik is om gewoon te leef sonder skuldgevoel en by geluk uit te kom.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.