Brug Van Die Esels

Brug Van Die Esels

Secondhand 2 available
R58.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
4561
Bob Shop ID
644064069

Vir Araminta Rossouw het diamante n magiese aantrekkingskrag: nie vasgeklamp in ringe of in koningskrone en septers nie, maar ongeslyp en vry in die palm van haar hand, in die holtes van haar African violet se blare, of op haar vensterbank waar hulle met die berg kan gesels. Diamante is klein klippies, heilig, waarin oerlig gebre is. En hulle straal iets uit: as sy hulle vashou, weet sy of hulle gelukkig is of nie.

Om mense uit n geldelike verknorsing te help, gaan verkoop sy vir hulle diamante in n krotterige Kaapse buurt, en daarmee gaan n kortpad na vryheid vir haar oop. Sy wat as wit kind van Afrika verwerp voel, en gedoem tot n ewige struggle; wat wil padgee na n land waar dit moontlik is om gewoon te leef sonder skuldgevoel, en by geluk uit te kom.

Dit was toe sy op universiteit in die geskiedenis van die Afrikanervolk gaan delf het om haarself te probeer vind dat sy op n barsie afgekom het wat deur alles loop en waarvan iemand haar ooit ges het nie. n Bars wat al groter word, en wat almal en alles aantas.

Nou sien sy geen keuse nie: sy moet self op di bars langs loop. Want as eiendomsagent sal sy nog baie kommissie moet verdien om vlerke te kan h vir wegvlieg, maar diamante bied n vinnige ontsnaproete. Gevaarlik, maar onweerstaanbaar.

S begin n spel met die fassinerende blink klippies wat haar in n krisis laat beland wat sy met haar noukeurige berekenings nie kan voorsien nie. En wanneer alles verlore lyk, kom Koos Malharbe as prokureur in haar lewe. Hy wat genoeg gesien het om te weet dat dit n mens nie baat om n brug bo-oor die waarheid te probeer bou nie.

*Pages edges slightly yellowed; one or two short tears and a bit of edge-wear on dustjacket.*

Add to cart

Recently viewed

See more
2 PCS For Xiaomi Mijia T300 T500 Electric Toothbrush Replacement Head(Pink)
New
R202.58
Dr. Rashel Vitamin C Brightening & Anti-Aging Night Cream
New
R110.00
Huawei P10 Lite Back Cover - Rear Back Glass (Local Stock)
New
R200.00
Lot of 10 metal farm animals / cattle - as per photo
Secondhand
R500.00 No bids

Similar products

Brug Van Die Esels
Secondhand
R58.00
Amptelike Program en Gedenkboek van die fees ter inwyding van Die Voortrekkermonument
Secondhand
R360.00
Die Misdade van die Vaders: 'n Verhaal uit die Dae van die Voortrekkers [Afrikaans] | A. du Biel
Secondhand
R60.00
Die Punt van die Wolriem - Coetzer, Johan
Secondhand
R70.00