Brugbouers: Die Reitz-video en die pad na versoening , Rudi Buys (Out of print new)

New
Indicative market price: R250
1 available
R180.00 28% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
AFRICANA out of print New
Bob Shop ID
614646248

 

Brugbouers: Die Reitz-video en die pad na versoening , Rudi Buys (Out of print new)

 

In 2008 is Suid-Afrika tot in sy fondamente geskud deur die omstrede Reitz-video-voorval aan die Universiteit van die Vrystaat. In dié video onderwerp vier wit mansstudente vyf swart werkers aan sogenaamde keuringstoetse vir koshuisplasing. Na videobeelde van hoe die werkers kos moes eet waarin daar klaarblyklik geürineer is, het rassespanning op die kampus opgevlam en stemme van protes wêreldwyd opgeklink. Om die situasie te help beredder, het die universiteit vir Rudi Buys as versoeningskonsultant gewerf, waarna hy as studentedekaan aangestel is. Buys se werk by die universiteit sou uiteindelik simbolies word van n feller konflik in Suid-Afrika tussen versoening en n dreigende rassestryd, ou en nuwe denkwyses, hoop en wanhoop. Hierdie boek fokus op tussenin-wees. Die verhale van vier studenteleiers uit daardie onstuimige tydperk, asook die ingrypings wat onderneem is, word belig. Vir Buys was die proses by Kovsies ook n geleentheid om van sy eie Afrikaner-verlede sin te maak. Die gebeure by die universiteit illustreer dat Afrikaners, in hulle strewe om hul eie verlede met n toekoms in die land te versoen, oor die potensiaal beskik om ware brugbouers te wees en medeargitekte te word van n nierassige toekoms.
Brugbouers bied waardevolle lesse vir elkeen wat ernstig is oor aktiewe burgerskap en sinvolle transformasie in Suid-Afrika.

Published June 1st 2018 by Penguin

Postage and packaging R60

More from this seller

View all
R30 shipping
Boiling point - People in a changing climate (Paperback)Leonie Joubert (OUT OF PRINT NEW)
R190
R30 shipping
How To Steal A Country-State Capture And Hopes For The Future In South Africa- Robin Renwick &ZAPIRO
R250
R30 shipping
Mooi Street and Other Moves (Paperback) Paul Slabolepszy; IntrO by Robert Greig (OUT OF PRINT NEW)
R220
R30 shipping
Joyce's Dublin: An Illustrated Commentary Rosanna Negrotti
R180
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
2016- TOYOTA HILUX 2016- Headlamp / HeadLight Front Passenger Side Chrome"E"
R1,410

Similar products

R30 shipping
Die Pad na Winterson - Die Lewensverhaal van Johan en Elise Reyneke - GETEKEN en brief (skrywer)
R240
R30 shipping
Versoening in die huwelik - riglyne in die pastorale bediening - Daniel J Louw
R150
R30 shipping
Reitz eeufeesgedenkboek 1889-1989: Die geskiedenis van Reitz 1889-1989
R140
R30 shipping
50% OFF
Pad na die Gebed - Jorg Zink
R390 R780