This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Rozabooks8624

Similar products

BRUGGEN, Jochem van - Kranskop : Deel 1  Oupa - (HARDEBAND) BRUGGEN, Jochem van - Kranskop : Deel 1  Oupa - (HARDEBAND)
BRUGGEN, Jochem van - Kranskop : Deel 1  Oupa - (HARDEBAND) BRUGGEN, Jochem van - Kranskop : Deel 1  Oupa - (HARDEBAND)
Closed

BRUGGEN, Jochem van - Kranskop : Deel 1 Oupa - (HARDEBAND)

Secondhand 1 was available
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - dspd1 - v/4
Bob Shop ID
684693390
(NO MORE THAT 4 BOOKS PER ORDER ALLOWED SO THAT PARCEL WEIGHS 2 kg. OR LESS) - Book did belong to a university library before but it seems it was never taken out.   >>>    Die roman Kranskop Deel I: Oupa (die eerste deel van wat waarskynlik n biografiese romansiklus sou word maar nooit verder gevoer is nie), is merkwaardig daarin dat dit die eerste roman in Afrikaans is om feit (die familiegeskiedenis) en fiksie (gebruik van fiktiewe ek-verteller) te vermeng. Sodoende is dit die vroeë voorloper van die dokumentêre realisme in die Afrikaanse prosa, wat eers baie later in werke van onder meer Koos Prinsloo en Christoffel Coetzee tot wasdom sou kom. Die roman is gebaseer op die geskiedenis van Van Bruggen se skoonfamilie, die Oosthuizens, wat in Transvaal afspeel in die laaste jare van die negentiende eeu. In hierdie roman word die rustige agrariese boerelewe versteur deur die ontdekking van goud en die oorwinning van kapitalisme. Oupa is die patriarg wat met n ysterhand sy gemeenskap en familie lei en alle belangrike besluite word eers aan sy goedkeuring onderwerp. Hierdie gemeenskap se behoeftes is klein en die tradisies kan in die trae ontwikkelingsgang maklik gehandhaaf word. Wanneer Oupa egter vir die smous Siets n staanplek gee op Kranskop, word hulle blootgestel aan modernisering en nuwe gewoontes, waar kapitalisme die oorhand kry. Siets slaag daarin om meer grond en water te kry en rig n meule en tabakfabriek op om die boere se produkte te verwerk, waarna die outydse leefwyse vir ewig verby is en Oupa sy houvas op die sedes verloor. Die roman gee nie alleen n beeld van Oupa en Kranskop nie, maar ook n beeld van die betrokke historiese tydvak en die tipiese leefwyse en gewoontes van die Boere. Hierdie familiekroniek is n vernuwing binne Van Bruggen se eie oeuvre en die belangrikste werk uit sy latere periode.   * Africana *
Don't miss out on the latest deals!