Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie praktiese, toeganklike en lekkerlees-dagstukkieboek is daar elke dag n nuwe bruistablet om in afsondering te lees, te absorbeer en toe te pas in jou lewe om jou innerlik te versterk as mens. Dit is n reis na groter egtheid en verdieping as kinders van die Here sodat jy (en ek) meer kan bruis en minder kan brul te midde van ons realiteit en probleme.
ISBN: 9781529386400
Pages: 384
Trade paperback
Lux Verbi, 2018
First Edition
Good condition
B126