Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk nog heel mooi - Het wel voorheen aan 'n aftree-oord behoort - Daar is ook 'n ligte vlek op die agterste bladsye, nie hinderlik of naby die geskryv nie. >>> Was nie van plan om die boek te lees nie - is nie meer lus om storiese met moord en doodslag te lees nie. En toe maak ek die fout om die gratis tien persent op Amazon te begin lees. En die heel eerste paragraaf (Nee, ek oordryf nie!) vang my. En die boek hou my vas tot die einde.
Wonderlike karakters, mal oor hulle almal.
Fassinerende inligting oor die Boesmans en hulle haglike situasie.
My grootste plesier was egter die wonderbaarlike Afrikaans wat Karin in die karakters se monde lê. En die humor wat telkens deurglip, al is die situasie hoe ernstig.
Jy gaan iets mis as jy hierdie een nie lees nie. (Alta Cloete)
*NB.* If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books – see what else I have to offer, it might be worth your while.